ToekomsVenster: Is enige iets te moeilik vir die Here?

Loading player...
Is jy ook al verby die punt van glo en vertrou? Gee God ʼn geleentheid. Moenie op Hom opgee nie. Hy is groter as enige menslike beperking
27 Mar 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min