ToekomsVenster: Wie sal Ek stuur?

Loading player...
Wanneer ʼn mens met die Lewende Here ontmoet gebeur twee dinge. Jy word bewus van jou eie kortstondigheid, jou sondigheid en noodsaak aan redding. God kan ʼn gebroke hart nie weerstaan nie en tree onmiddellik reinigend en herstellend toe.
9 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min