ToekomsVenster: Is my Hand te kort?

Loading player...
Hoe dikwels roep die Here nie reeds na jou nie? Waarom vermy jy die stem van die Here en soek jy jou hulp en heil in dit wat nie kan red voorsien en sorg nie?
11 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min