ToekomsVenster: Verandering

Loading player...
Die Here gaan jou nie los nie. As Hy ʼn belofte gegee het, kan jy daarop reken. Jy kan Hom onvoorwaardelik vertrou. Moenie jou eie planne maak nie. Moenie die leuen glo dat God verleë staan voor jou uitdagings nie.
12 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min