ToekomsVenster: Hemelse skaduwee

Loading player...
Daar is nie honger in die hemel nie en gevolglik roep die Here sy kinders om die mense wat nie kos het nie iets te gee om te eet. Dit geld vir alle vorme van nood op aarde.
19 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min