ToekomsVenster: Soos in die hemel, so ook op die aarde

Loading player...
Hoe lyk dit wat ons as uitdrukking van die koninkryk op aarde moet vergestalt? Is daar ’n model wat ons kan navolg en wat ons by die bestemde doelwit gaan uitbring?
16 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min