ToekomsVenster: Koninkryk

Loading player...
Die begrip “koninkryk” is vir die meeste van ons ’n vreemde begrip. Kom ons ontdek hoe anders God se koninkryk is, waarmee dit vergelyk word, hoe ek deel kan word daarvan, wat dit van my sal vra en hoe om dit biddend te benader.
17 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

Ons almal ken vrees. Jesaja 41 wil ons aan ʼn eenvoudige waarheid herinner: God is by ons, selfs wanneer die donkerste vrese op ons afkom.
16 Mar 9AM 4 min