Piet Botha is op die ‘Middernagtrein’

Loading player...
Die liedjie “Die middernagtrein” was reeds klaar geskryf toe Piet in die hospitaal beland het. “Dis ʼn metafoor vir hoe gevaarlik rock ʼn roll is,” lag hy en die ironie ontglip hom duidelik nie.
28 Mar 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min