Wicus en Dolla sáám het nie brieke nie

Loading player...
Nee, hulle is nié in die eg verbind nie, sê Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe. Suid-Afrika se gunstelinggrapjas en -blondine het “sommer net mekaar se name gegaps” vir hul eerste samewerkingsproduksie wat ʼn einde maak aan “dwepers, boepens-knolle, moaners en groaners.”
27 Mar 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min