Gian Groen se nuwe album bring hulde aan vriend

Loading player...
Hy vertel daar is ʼn bittersoet storie agter die titel van die album. ‘n Vriend van Groen is in 2015 in ‘n motorfietsongeluk oorlede.
16 Mar 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min