Jack Parow oor ‘liefdesbrief vir Suid-Afrika’

Loading player...
“Ek is trots daarop om Afrikaans te wees en ek is trots daarop dat ek reg oor die wêreld kan gaan en die taal soveel as moontlik bevorder, en dit in die beste lig te stel wat ek moontlik kan,” sê Parow.
16 Feb 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min