Diaan Lawrenson vertel oor haar ‘uitmergelende’ rol in ‘Raaiselkind’

Loading player...
Diaan Lawrenson het tydens ʼn onderhoud met Cyril Blackburn van Maroela Media gesê buiten dat dié rol van Ingrid Dorfling in Raaiselkind “emosioneel sy tol geëis het” moes sy veral “diep grawe om emosioneel eerlik te wees”.
13 Feb 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min