LUISTER: Dienslewering in Ekurhuleni is onaanvaarbaar, sê jong mense
Loading player...
In Ekurhuleni aan die Oos-Rand is daar meer as 1,7 miljoen mense wat geregistreer is om op 4 November in die Plaaslike Regerings Verkiessing stem.
Volgens die Verkiessings Kommissie is net meer as 255-duisend kiesers in dié gebied jonger as 30.
Emile Pienaar het met 'n paar jong mense gepraat wat vir die eerste keer hulle kruisies gaan trek in 'n plaaslike verkiesing en hulle maak dit duidelik - jong mense moet stem.