Rusland-Afrika-beraad sluit af met fokus op vrede, veiligheid en ontwikkeling
Loading player...
Rusland-Afrika-beraad sluit af met fokus op vrede, veiligheid en ontwikkeling
Die derde Rusland-Afrika-beraad word vandag in Moskou afgesluit met die hoofplenêre sessie. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Namibië se afvaardiging na die beraad gelei, wat sowat 40 paneelsessies insluit wat op vrede, veiligheid en ontwikkeling fokus. Kosmos 94.1 Nuus het met die presidensiële woordvoerder, Jonas Mbambo, gesels vir ’n opdatering vanuit Moskou.