
Wiele2Wiele ry Jetour X70 Plus
Loading player...
Vir hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met die laaste ronde van die Nasionale Tydrenkampioenskap, wat hierdie komende naweek in Dullstroom plaasvind. Vir die padtoets van die week neem hulle jou saam op ’n toetsrit met die Jetour X70 Plus.

