
ONDERHOUD | Kwessies Wat Krap
Loading player...
Dié onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse gesprek, ‘Kwessies Wat Krap’. Andries Mouton gesels met politieke wetenskaplike en navorsingspesialis, Christie Keulder, oor die hantering van krisisse soos die Covid-19 pandemie of die uitbreking van Bek-en-Klouseer deur ‘n land se owerhede.

