
Ecoskoops - 27 Oktober 2026
Loading player...
Vandag op Ecoskoops fokus ons op die Just Transition Talk: Mineworkers and Women – ’n gesprek oor wat ’n regverdige oorgang beteken vir diegene wat in en om die mynbousektor werk, veral in Mpumalanga. By ons is Thandile Zonke, die uitvoerende bestuurder vir beleid en navorsing by die Presidensiële Klimaatkommissie. Die Just Transition Talk is beskikbaar op alle groot potgooiplatforms en word ondersteun deur die Presidensiële Klimaatkommissie.

