
Nictus Holdings bring motordienste na Hosea Kutako-lughawe
Loading player...
Nictus Holdings het sy voetspoor vir motorverwante dienste na die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgebrei met die opening van 'n gedeelde fasiliteit vir Auas Motors, Glasfit en TrenTyre. Die ontwikkeling bring voertuigverkope en -ondersteuning, motorruitdienste, banddienste en motorverhuringsdienste byeen in een toeganklike gebied by die lughawe. Philippus Tromp, die groep se besturende direkteur het meer.

