Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102
Loading player...
Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale.
Hulle kyk onder meer na die regs populistiese deurbraak wat die AfD onlangs in Duitsland behaal het. Hoewel dié oorwinning duidelik op pad was, het talle linksgesindes en elites hulself hierdie blindgehou. Sodoende is hulle totaal oorbluf toe die oorwinning uiteindelik gebeur met ontsteltenisse soos “Hitler is terug in Duitsland” wat deur sommiges kwytgeraak is.

Chapters
- 00:00 Hitler is terug in Duitsland
- 04:13 Tekenend van Europese tendense
- 07:45 Interne Europese verdeeldheid
- 15:01 Israel se moeilike posisie
- 17:37 Groot anti-Amerikaanse sentiment
- 22:10 Alternatiewe medialandskap