Bizskoops - 10 September 2026
Loading player...
Eskom beplan om sy inkomste te beskerm, terwyl Suid-Afrika 'n afname in bruto binnelandse produk in die tweede kwartaal aangeteken het. Ekonoom Professor Waldo Krugell praat oor die belangrikheid van gister se BBP-aankondiging.
In internasionale sake-nuus duur die handelsoorlog tussen Kanada en die VSA voort.
Ons gaan voort met ons bespreking oor inflasie, met Pieter Wasserfall van JustMoney wat verduidelik hoe brandstofpryse inflasie en uiteindelik huishoudelike uitgawes beïnvloed.
Die program sluit af met nog 'n onderhoud as deel van Edge Communications se gemeenskapsveldtog, 10 Jaar. 10 Besighede. 10 Stories. Ons gesels met Ettienne Zwart van AC en EZ Orthopaedics, 'n kleiner, gepersonaliseerde ortotiese en prostetiese praktyk in Gqeberha.