
Van Satan na Jesus
Loading player...
Riaan Swiegelaar deel sy grypende getuienis oor sy tyd as satanis en hoe Jesus self aan hom verskyn het. Hy gesels oor die werklikheid van die geestlike realm en die geveg waarin christene onbewustlik leef. Hierdie is sy getuienis, n getuienis van die goedheid van God, die Here se getrouheid en volmaakte liefde. Kom kuier saam.





