
Geestesgesondheid-wetsontwerp 'verg regte implementering'
Loading player...
Die Nasionale Raad het die langverwagte wetsontwerp op geestesgesondheid eenparig goedgekeur. Die aanpassing vervang die verouderde 1973-wet. Die nuwe wetsontwerp prioritiseer die waardigheid van pasiënte, hul wetlike regte en persoonlike toestemming tot gesondheidsorg. Dit bring ook mee dat primêre geestesgesondheid-sorgfasiliteite in al 14 streke opgradeer en uitgebrei sal word. Die president van die Nasionale Maatskaplike Werkersvereniging, Lovisa Nghipandulwa, se dit sal ook bottelnekke by van die land se grootste staatshospitale verminder...

