
Parlement sit weer, met belangrike werk
Loading player...
Die parlement het vanmiddag hervat vir die vierde sitting van die agtste parlement, die laaste sitting vir 2026. Die hoofsweep van die LPM, Dawid Eigub, sê die party is gereed vir wat beloof om 'n deurslaggewende laaste fase van die parlementêre jaar te wees, met 'n volgepakte agenda wat fokus op kwessies wat Namibiërs se lewens en lewensbestaan direk raak. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels:

