
SA vorder met identifisering van burgers vasgevang in Nepal-vloedramp
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om die Suid-Afrikaners te identifiseer wat in die Nepalese vloedramp vasgevang is. Ramaphosa het die media Saterdag tydens die ANC-verkiesingsveldtog in Orlando-Wes, Soweto ingelig. Ses Suid-Afrikaners word vermis na die oorstromings op die Nepal-Tibet-grens. Die president sê die regering verleen hulp deur die Suid-Afrikaanse ambassade:

