'Ons het die golf en die meer, volgende die oseaan' - Trump

Loading player...
President Donald Trump het gepraat na hy sy handelsoorlog met Kanada verskerp deur ʼn uitvoerende bevel te onderteken wat Lake Ontario se naam na Lake America verander. Die meer grens aan Ontario, Kanada en New York. Hy het verlede jaar ʼn uitvoerende bevel onderteken dat die Golf van Mexiko hernoem word na die Golf van Amerika, maar die Mexikaanse regering het dit verwerp. Trump sê die naamsverandering beklemtoon dat die meer se diepste water en die grootste deel van sy inhoud in Amerikaanse gebied is:
28 Aug 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Nuwe regulasies sal billike toetsing by NaTIS

Die woordvoerder van die Paaie-owerheid, Hileni Fillemon, sê dat komende nasionale bestuurskoolregulasies daarop gemik is om streng akkreditasiestandaarde af te dwing, vooroordeel uit te skakel en billike toetsing by alle NaTIS-sentrums te verseker. Die owerheid het onlangs 'n interne ondersoek van stapel gestuur na beweerde korrupte skakels en belangebotsings tussen…
13 Sep 6AM 1 min

Nuwe CoW-stelsel vir swaarvoetuie bekommer konstruksiebedryf

Die Konstruksie Industrie-federasie het kommer uitgespreek oor die finansiële en operasionele implikasies van die Stad Windhoek se nuut ingestelde stelsel vir toegang en permitte vir swaarvoertuie. Die stelsel het op 1 September in werking getree, terwyl kameragebaseerde handhawing en kitsboetes na verwagting op 1 Oktober sal begin. Voertuie met 'n…
13 Sep 5AM 1 min

Grondbesit beteken verantwoordelikheid, sê Zaamwani

Landbouminister Inge Zaamwani het Saterdag toewysingsbriewe aan 101 begunstigdes van Plaas Tsintsabis No. 881 en Plaas Urwald No. 1150 oorhandig. Zaamwani het op Tsintsabis gesê grondhervorming is die begin van ’n verantwoordelikheid om hervestiging in produktiewe en volhoubare lewensbestaan te omskep. Die minister het ook ’n beroep gedoen op verantwoordelike…
13 Sep 4AM 1 min

Onwettige betreding in Parlement, man gearresteer

Die Parlement het bevestig dat 'n man in sy dertigs Vrydag in die vroeë oggendure die parlementêre terrein onwettig betree het. Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê die man is onmiddellik deur die parlementêre beskermingsdienste in hegtenis geneem. Volgens Mothapo is hy daarna aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens oorhandig en hy…
13 Sep 3AM 1 min