
TLU SA steun Graan SA teen sojaboon-liggingsaanpassing
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA steun Graan SA se teenkanting teen die voorgestelde sojaboon-liggingsaanpassing en waarsku dit kan boere se inkomste onregverdig verminder. Dit is 'n prysaanpassing wat verband hou met waar gewasse ontstaan en die afstand na afleweringspunte. Die organisasie se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê produsente moenie bykomende finansiële laste dra wat die volhoubaarheid van graanboerdery bedreig nie:

