
Gauteng se aanlyn-skoolaansoeke open te laat
Loading player...
AfriForum sê Gauteng kan volgende jaar weerens 'n skoolplasingskrisis vir graad een- en graad agtleerders beleef, omdat die aanlyn toelatingstelsel te laat oopmaak. Die organisasie sê meer as 400 000 leerders sal binne 'n kort tydperk geplaas moet word. Carien Bloem van AfriForum sê die laat opening van die aanlynstelsel en toenemende druk op skoolkapasiteit kan tot vertragings met die plasing van leerders lei:

