
#16 Die Sonskynpad – Episode 16
Loading player...
Langs ʼn verlate pad bots Jano en Hunter se wêrelde, terwyl hulle die bussie probeer regmaak. Met spanning wat opbou en Mila wat wegbly, raak alles skielik broos. Party dinge breek nie met tyd nie, maar deur stilte.

