
Voorberei vir jou skooleksamen
Loading player...
Of jy nou voorberei vir jou eerste skoolaksamen of jou laaste een .... die eksamentyd bly nou maar eenmaal stresvol! Nicolette van Afrikaans.com gesels met die span rondom hoe om eksamen tye aan te pak met meer selfvertroue.

