
VSA verdedig besluit oor Somaliese skeidsregter
Loading player...
Na hy onder skoot gekom het vir die weiering van ‘n visum vir die Somaliese skeidsregter Omar Artan, het die Amerikaanse minister van binnelandse sekuriteit, Markwayne Mullins, hulle besluit verdedig maar geen besonderhede gegee nie. Daar is vroeër berig Artan is deur Amerikaanse owerhede verbind met wat hulle as ‘bad actors’ beskryf het.

