
#20 Die bankroof – Episode 20
Loading player...
Kyk wie kuier saam met die “piekniekgangers” op die walle van die Canolarivier! ʼn Bekende dorpenaar word daarvan verdink dat hy die bankroof se tonnelsand in die Canolarivier gegooi het. Hoe het Pauline Putter werklik destyds gesterf?

