
GNU het nie wil om poskantoor te red nie
Loading player...
Die Kommunikasiewerkersvakbond sê dit is duidelik dat die regering geen politieke wil het om die Suid-Afrikaanse Poskantoor van likwidasie te red nie. Georganiseerde arbeid het voorstelle deur die sakereddingspraktisyns om die Poskantoor te likwideer verwerp en sê die stap sal daartoe lei dat meer as 5 000 hul werk verloor. Die vakbond se woordvoerder, Nathen Bowers, sê die Poskantoor kan nie toegelaat word om te misluk nie:

