
Steenhuisen verwelkom hof van staat se BKS-verantwoordelikheid handhaaf
Loading player...
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, verwelkom die Gautengse afdeling van die Hooggeregshof se bevestiging dat die departement wettig gesag het om Suid-Afrika se hantering van bek-en-klouseer te reguleer en te bestuur. Sakeliga en ander organisasies het die aansoek ingedien om dringende tussentydse verligting te kry wat ongereguleerde privaat verkryging en administrasie van entstowwe buite die nasionale raamwerk sou toelaat. Steenhuisen sê die hof het die departement ʼn redelike tydraamwerk gegee om ʼn inentingsraamwerk te publiseer:

