Wes-Kaap brei bewaringsgebiede uit

Loading player...
Die Wes-Kaapse regering het meer as 81 700 hektaar by sy beskermde gebiede gevoeg, en meer as 20 nuwe natuurreservate regoor die provinsie geskep. Die nuwe reservate strek oor streke soos die Sederberg, Agulhasvlakte, Klein Karoo en die Tuinroete. Luke Folb van CapeNature sê die nuwe reservate help om wildlewe en belangrike landskappe te beskerm en ondersteun globale bewaringsdoelwitte:
24 Mar 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Behalwe vir brandstofprys, sal daar 'n heffing kom vir vervoer deur seestraat

Suid-Afrikaanse motoriste maak gereed vir skerp brandstofprysverhoging in April. Die jongste brandstofprysvoorspelling van die land se Sentrale Energiefonds wys dat 95-oktaan petrol met meer as 5 Suid-Afrikaanse randkan styg. Die Brandstofbedryfvereniging van Suid-Afrika het reeds kommer uitgespreek oor die bekostigbaarheid van brandstof in die komende maande. Kosmos 94.1 Nuus het…
25 Mar 12AM 1 min

Samherji het geen respek vir Afrikane nie - Metcalfe

Die Yslandse visreus Samherji het nie gereageer op 'n versoek om uitbetalings vir ongeveer 252 Namibiese vissers wat hul werk verloor het toe Samherji in 2020 gestaak het na die Fishrot-skandaal nie. Die prokureursfirma Metcalfe Beukes Attorneys het aan die Yslandse vismaatskappy Samherji geskryf en vergoeding vir die werkers geëis,…
25 Mar 12AM 1 min

Nasionale Rekeninge Donderdag bekend

Namibië se ekonomiese telkaart kom in fokus met die Namibiese Statistieke-agentskap wat môre sy 2025 Nasionale Rekeninge sal vrystel, wat sleutelaanwysers soos BBP-groei, staatsskuld en die lopende rekening sal openbaar. Woordvoerder Mirjam Shihepo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die data sal 'n volledige beeld gee van hoe die ekonomie…
24 Mar 11PM 1 min

Oekraïne-oorlog word al dodeliker: VN

Die Verenigde Nasies waarsku hoe langer die Rusland-Oekraïne-oorlog voortduur, hoe dodeliker word dit. Sedert Rusland sy volskaalse inval in Oekraïne in 2022 van stapel gestuur het, is 15 364 burgerlikes dood, insluitend 775 kinders, en meer as 42 000 mense is beseer. Ten minste 188 burgerlikes is in Februarie dood…
24 Mar 11AM 1 min