
Kenner sê oor kuberveiligheid
Loading player...
Kubermisdaad neem toe in die land en volgens kenners gaan dit nie beter word nie. Na die Namibiese Lughawensmaatskappy se voorval verlede week het die maatskappy laat weet die aanval is onder beheer. Volgens die mees onlangs opdatering het die misdadigers amper 500 gigabyte se data in besit geneem. Kosmos 94.1 Nuus het met Andrew Fordred, die direkteur van bedryf by intelligence i1 gepraat.

