
Solidariteit Helpende Hand - Anton Olwage gesels met Christia Potgieter oor Maatskaplikewerkersdag 18-03-26
Loading player...
Gister, 17 Maart, was Internasionale Maatskaplikewerkersdag – ’n dag waar daar wêreldwyd erkenning gegee word aan die mense wat dikwels agter die skerms werk om gemeenskappe te help bou en herstel. Vandag het Anton Olwage gesels met Christia Potgieter van Solidariteit Helpende Hand oor die belangrike rol wat maatskaplike werkers speel.





