Van Idees tot Innovasie: ’n Gesprek met Rayno Burger

Loading player...
Vandag in Maak Spore gesels Elmero met Rayno Burger, CEO by BinaryCity, tussen 12:00 en 13:00. Hulle verken die wêreld van tegnologie en digitale oplossings, en kyk na hoe ’n mens ’n suksesvolle tegnologie-besigheid bou. Van die eerste idees tot werklike innovasie – watter spore laat dit in die moderne wêreld? Skakel in en luister saam na ’n insiggewende gesprek oor die toekoms van tegnologie.

Moontlik gemaak deur: Jakkals Vellies Namib
17 Mar 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Maak Spore: ’n Reis van Groei en Inspirasie met Junin Buys

Elmero Strauss gesels met Junin Buys, rekenmeester by ALI en ’n inspirerende openbare spreker, oor die pad wat sy gestap het en die lesse wat sy langs die roete geleer het. Sy deel hoe hierdie ervarings haar vandag help om ander te bemoedig en te inspireer wanneer sy voor ’n…
22 Apr 3PM 5 min

Gewrigspyn en Oplossings: Hoe om Jou Liggaam Sterk te Hou

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor ’n baie relevante onderwerp: pyn in jou rug, nek, bene, enkels, heupe, hande en skouers—basies al die gewrigte en skarniere van die liggaam. Hulle kyk na praktiese maniere om jou gewrigte te beskerm en te voorkom dat dit vinnig verweer, asook wat jy kan…
22 Apr 3PM 12 min

Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 20 April 2026

JP Nel gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in vir gesprekke oor troeteldiere en wild, met fokus op gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer.
21 Apr 3AM 5 min

FNB Namibië se rol by die KosMOS Fees

Jean-Louis gesels met Revonia Job, Borgekap en Maatskaplike Impak bestuurder by FirstRand Namibia. FNB Namibië is een van die senior borge van die KosMOS Fees en speel ’n groot rol in die ervaring volgende naweek. Luister hoe sy meer deel oor hoekom hulle betrokke geraak het en wat hulle alles…
17 Apr 2AM 7 min