
Kankerappelprojek geloods
Loading player...
Bank Windhoek het die 26ste uitgawe van sy Kankerappelprojek van stapel gestuur, wat vanjaar die kollig op kinderkanker plaas. Die veldtog sit sy vennootskap met die Kankervereniging van Namibië voort om fondse in te samel en bewustheid te verhoog. Sedert 2000 het die inisiatief meer as 38 miljoen Namibiese dollar ingesamel om kankerbewustheid, pasiëntbystand en palliatiewe sorg reg oor die land te ondersteun. Bank Windhoek se hoof van Bemarking en Korporatiewe Kommunikasie, Jacquiline Pack:

