
Filmweek 2026 skop môre af met 159 films
Loading player...
Die Namibiese Filmkommissie open môre amptelik Filmweek 2026, wat tot Sondag duur. Die Filmweek sal 159 films uit 16 Afrikalande, insluitend Namibië vertoon. Die program sal 'n reeks paneelbesprekings, meesterklasse en praktiese werkswinkels insluit wat fokus op sleutelaspekte van filmvervaardiging. Die vertonings word by Nust in Windhoek aangebied tussen 10-uur soggens en 8-uur saans. Kommissie-woordvoerder Nicola Muranda:

