
NamPower soek 8,4% grootmaat-verhoging
Loading player...
NamPower voer tans streekskonsultasies oor sy aansoek om 'n verhoging van 8,4 persent in grootmaattariewe vir die 2026/27-boekjaar. Tydens 'n konsultasie wat in samewerking met die Elektrisiteitsbeheerraad in Swakopmund aangebied word, het die hoof van elektrisiteitsprysbepaling by NamPower, Desdemona Lubinda, verduidelik dat die toenemende skuld 'n sleutelfaktor is wat die verhoging motiveer.

