
Nafau, Hungry Lion sluit arbeidsooreenkoms
Loading player...
Die Namibië Voedsel- en Geallieerde Werkersunie en Hungry Lion Namibia het vandag in Windhoek 'n ooreenkoms onderteken vir 'n loonverhoging en hersiene diensvoorwaardes. Die ooreenkoms sluit 'n salarisverhoging van 375 Namibiese dollar vir die eerste jaar in, terugwerkend tot 1 Julie 2025. Die ooreenkoms kom ná 'n dooiepunt in loononderhandelinge wat daartoe gelei het dat Nafau in November 2025 'n belangegeskil na die Kantoor van die Arbeidskommissaris verwys het. Nafau se adjunk-sekretaris-generaal, Willem Absalom:

