
VSA-ambassadeur oor sy rol: ‘Daar lê ’paar harde gesprekke voor’
Loading player...
Brent Bozell, die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, het Dinsdag by die aanlyn sakekoerant BizNews se konferensie in Hermanus in die Wes-Kaap sy eerste openbare toespraak gelewer sedert hy in dié posisie aangestel is. Luister hiér na die volledige toespraak.

