Seisoen 4 vertel misdaad verhale waarvan jy moontlik nog nooit gehoor het nie
Loading player...
Die nuwe seisoen van dié bekroonde potgooi is terug met agt weeklikse episodes oor van Suid-Afirka se mees berugte misdaad intriges.
Seisoen 4 strek van Botswana, met ’n moord in ’n buurt vol Suid-Afrikaners, deur Mpumalanga, Gauteng en tot in die Wes-Kaap.
Luister weekliks van 17 Maart 2026!
Volg die potgooi of teken in sodat jy nie nuwe episodes mis nie!