
Eskom hof toe gesleep oor kernprojek naby Koeberg
Loading player...
Eskom se voorgestelde kernkragprojek by Duynefontein naby Koeberg gaan in die Hooggeregshof in die Wes-Kaap betwis word weens kommer oor die omgewingsgoedkeuring van die projek. Omgewingsgroepe, insluitend die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut, voer aan die omgewingsgoedkeuring vir die lank uitgestelde projek is teenstrydig met die omgewingsimpakstudiewette. Francesca de Gasparis van SAFCEI sê die "zombie"-kernkragprojek het nie daarin geslaag om hernubare energie-alternatiewe en potensiële risiko's behoorlik te bepaal nie:

