
Daar’s nog nie dreigende brandstoftekorte nie
Loading player...
Namibiërs vrees die land sal 'n tekort aan brandstof ondervind weens die oorlog van Israel en Amerika teen Iran. Kosmos 94.1 Nuus het met die energieministerie gepraat wat die versekering gee dat ander markte ondersoek sal word maar dat reserwes sterk staan, ongeveer drie maande. Namcor het ook bevestig dat hulle geen probleme ondervind nie en probleme sal kommunikeer indien dit opduik. Namcor woordvoerder Paulo Coelho.

