
N2-muurpojek in Kaapstad 'sal nie misdaad keer'
Loading player...
Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, verwerp Stad Kaapstad se betoog dat 'n muur van 120-miljoen Suid-Afrikaanse rand langs die N2-snelweg misdaad sal verminder. Hy sê kernwetstoepassing kan nie vervang word deur infrastruktuur nie en sal nie bendegeweld, vuurwapenverwante oortredings of georganiseerde en ander misdaad uitskakel nie. Build One South Africa se woordvoerder, Roger Solomons, noem die projek kosmeties en dring aan fondse moet eerder herlei word na sigbare wetstoepassing:

