
Trump maak ommekeer met brandstofpryse wat styg
Loading player...
Die Trump-administrasie kom onder toenemende druk met brandstofpryse in die VSA wat rondom 3 dollar 50 per gallon. Dit na tariewe die Amerikaanse verbruiker onder erge druk geplaas het. President Donald Trump het die afgelope tyd baie aandag op die vroeëre goodkoop brandstofpryse gevestig.

