
Santjie du Preez ** skuilnaam
Loading player...
Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan.

