
Brit Bradbury vat sy tweede Johannesburg Ope
Loading player...
Dan Bradbury van Engeland het sy tweede Johannesburg Ope met een hou gewen en 'n derde DP World-toertitel by die Houghton Gholfklub verower. Die 26-jarige was vyf houe agter, maar het ingehaal om die titel op 17 onder baansyfer op 65 te verower. Casey Jarvis van Suid-Afrika, wat wou aansluit by die elitegroep met drie agtereenvolgende DP World-toeroorwinnings, het gelykop tweede saam met Brandon Robinson-Thompson van Engeland geëindig. Bradbury sê hy het nie verwag het om te wen nie:

