
Brent styg met 23% in 24 uur
Loading player...
‘n Reuse-skok wag op motoriste in April met onderverhalings in veral diesel wat in die buurland om meer as 4 Suid-Afrikaanse rand gerapporteer word. Brent ru-olie verhandel tans op 115 Amerikaanse dollar ‘n vat en het in sewe dae met meer as 31 persent gestyg en in die afgelope 24 uur, 22 persent. Dawie Klopper, Suid Afrikaanse ekonoom, verduidelik:

